i.3. Sarah Susanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1918

i.3.  Sarah Susanna, geb. 1918 x 28/09/1943, Koppies, OVS met Jacobus Stephanus GROVE, geb. 1911.

Sarah Susanna was die dogter van Jacob van der Westhuizen en Adriana Johanna Jacoba de Beer.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1974.