i.2. Albert Hendrik Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1916

i.2.  Albert Hendrik Nicolaas, geb. 1916 x 26/05/1945, Koppies, Vredefort, OVS met Maria Elizabeth GROVE, geb. 1917.

Albert Hendrik Nicolaas was die seun van Jacob van der Westhuizen en Adriana Johanna Jacoba de Beer.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1974.