i.3. Gert Christiaan VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/01/1922

i.3.  Gert Christiaan, geb. 07/01/1922, oorl. 01/05/1993 x 16/05/1953, Krugersdorp, Tvl. met Anna Helena VAN ROOYEN, geb. 03/11/1932, oorl.  25/09/2015.

Gert Christiaan was die seun van Gert Christiaan van der Westhuizen en Gesina Wilhelmina van Zyl.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1937.

Sy naam kom voor in hulle stiefma se sterfkennis van 1946.