h.6. Nicolaas Johannes Izak VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/09/1931

h.6.  Nicolaas Johannes Izak, geb. 06/09/1931

Nicolaas Johannes Izak was die seun van Theunis Johannes van der Westhuizen en Gertruida Wilhelmina Johanna van Zyl.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1932.