g.1. Theunis Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 12/02/1890, ged. 13/04/1890

g.1.  Theunis Johannes, geb. 12/02/1890, Trawal, dist. Van Rhynsdorp, ged. 13/04/1890, Vanrhynsdorp, oorl. 10/06/1932, Pasopskraal, dist. Van Rhynsdorp x 16/02/1920, Van Rhynsdorp met Gertruida Wilhelmina Johanna VAN ZYL, geb. 1903.

Theunis Johannes was die seun van Johannes Frederik David van der Westhuizen en Anna Gysberta Elizabeth Burger.


Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1941 nie.

Woon:  Pasopskraal, dist. Van Rhynsdorp.