g.4. Jeremias Johannes Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/10/1852, ged. 26/12/1852

g.4.  Jeremias Johannes Cornelis, geb. 26/10/1852, ged. 26/12/1852, Tulbagh, oorl. 03/04/1940 x 25/05/1875, Greykerk, dist. Stockenstrom met Dirktina Susanna NEL, geb. 1856, Fairbairn, Stockenstrom, oorl. 07/07/1944, Seymour, Stockenstrom, d.v. Stephanus Andries Nel en Elizabeth Aletta Susanna Booysen.

Jeremias Johannes Cornelis was die seun van Jeremias Johannes van der Westhuizen en Martha Jacoba van Vuuren.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1868.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1894.

Met hulle huwelik in 1875 is hy 'n 21 jarige jongman en sy 'n 18 jarige jongedogter.

Woon Deadsdale, Dist. Stockenstrom.