h.4. Johannes Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 01/01/1884, ged. 02/03/1884

h.4.  Johannes Jacobus, geb. 01/01/1884, ged. 02/03/1884, Kroonstad.

Johannes Jacobus was die seun van Albertus Arnoldus van der Westhuizen en Anna Susanna Christina Breedt.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1909 nie.