h.12. Abraham Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1895

h.12.  Abraham Johannes, geb. 1895, oorl. 16/01/1895, Beaufort Wes.


Abraham Johannes was die seun van Gerrit Johannes Jacobus van der Westhuizen en Magdalena Francina de Klerk.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1920 maar hy word as oorlede gelys.