h.11. Daniel Jeremias VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/11/1890, ged. 25/01/1891

h.11.  Daniel Jeremias, geb. 07/11/1890, ged. 25/01/1891, Beaufort Wes, oorl. 13/11/1900. Beaufort Wes.

Daniel Jeremias was die seun van Gerrit Johannes Jacobus van der Westhuizen en Magdalena Francina de Klerk.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1920 maar hy word as oorlede gelys.