g.8. Johannes Petrus, geb. 07/07/1850, ged. 26/01/1851.

g.8.  Johannes Petrus (aka Johannes Hendrik), geb. 07/07/1850, ged. 26/01/1851 x 07/10/1872, Modderfontein, dist. Victoria-Wes met Zacharia Johanna Petronella LOOTS, geb. 20/01/1857, oorl. 10/10/1910 of 11/01/1910, Kakamas, dist. Kenhardt, d.v. Jan Jurie Loots en Zacharia Johanna Petronella Botes.

Johannes Petrus was die seun van Izak Petrus Louis van der Westhuizen en Maria Martha van der Westhuizen.

Sy naam kom voor as Hendrik Johannes in hulle ma se sterfkennis van 1873.

Sy naam kom voor as Johannes Hendrik in hulle pa se sterfkennis van 1888.

Ek het hierdie skakeling gemaak op grond daarvan dat die doopgetruies by Johannes Hendrik van der Westhuizen en Zacharia Johanna Petronella Loots se kinders, die broers en susters van Johannes Petrus is.  Gegee die feit dat Johannes Hendrik en nie Johannes Petrus in beide ouers se sterfkennis genoem word, vermoed ek dat Johannes Petrus se naam mettertyd na Johannes Hendrik verander het.

FAMILYSEARCH