g.4. Andries Adriaan VAN DER WESTHUIZEN

g.4.  Andries Adriaan

Andries Adriaan was die seun van Andries Adriaan van der Westhuizen en Maria Johanna Elizabeth van der Westhuizen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1933.