i.9. Johannes Hendrik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 31/03/1930

i.9.  Johannes Hendrik, geb. 31/03/1930

Johannes Hendrik was die seun van Jasper van der Westhuizen en Elizabeth Gertruida Maria Hanekom.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945.