i.7. Lucas Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. c. 1903

i.7.  Lucas Petrus, geb. c. 1903

Lucas Petrus was die seun van Lucas Petrus van der Westhuizen en Elizabeth Anna Margaretha du Toit.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1948.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1949.