g.11. Lucas Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/10/1867, ged. 23/12/1867

g.11.  Lucas Petrus, geb. 07/10/1867, ged. 23/12/1867, George, oorl. 06/10/1948, De Rust, dist. Oudtshoorn x 23/05/1888, Oudtshoorn met Elizabeth Anna Margaretha DU TOIT, geb. 24/08/1868, oorl. 16/11/1949, Diepkloof, dist. Oudtshoorn, d.v. Johannes Jacobus du Toit en Johanna Marthina Botha. 

Lucas Petrus was die seun van Johannes Diederik van der Westhuizen en Maria Johanna Terblanche.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1900

Die bevolking het so vinnig uitgebrei dat die volgende gemeentes gestig is: Calitzdorp in 1873; De Rust in 1900; De Hoop in 1911; en Volmoed in 1921. Volmoed is nie ’n dorp nie hoewel die skenker van die lap grond, WG Olivier, dit voorsien het dat daar ’n dorp gestig sou word op sy grond. Volmoed is geleë ongeveer 20 kilometer suidwes van Oudtshoorn. Die eerste blankes was reeds teen 1770 hier gevestig.  https://johannclaassen.wordpress.com/2012/04/14/die-ng-moedergemeente-oudtshoorn-1853-1953-8-2/

 Woon De Rust.

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, DE RUST, Urban area Western Cape, DE RUST, main cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Lukas Petrus, v.d. 1867-1948 & Elizabeth A.M. DU TOIT 1868-1949