i.4. Marthinus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/06/1899

i.4.  Marthinus Johannes, geb. 08/06/1899, oorl. 17/11/1959, begr. Modimole, Nylstroom  x 24/10/1922 met Rachel Johanna Jacomina BEHRENS, geb. 1903, d.v. Stephanus Johannes Behrens en Gertruida Johanna Helena Engelbrecht.

Marthinus Johannes was die seun van Nicolaas Jacobus Gerhardus van der Westhuizen en Hester Hendrina Bekker.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1940.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1941.

eGGSA library Gravestones in South Africa Limpopo Limpopo, MODIMOLLE / NYLSTROOM, Urban area Limpopo, MODIMOLLE, New cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Marthinus Johannes, van der 1899-1959