h.1. Nicolaas Jacobus Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/06/1865, ged. 31/12/1865

h.1.  Nicolaas Jacobus Gerhardus, geb. 05/06/1865, ged. 31/12/1865, Heidelberg, Tvl. oorl. 29/07/1940, Kareefontein, Waterberg, Tvl x 08/08/1889, Heidelberg, Tvl. met Hester Hendrina BEKKER, geb. 14/08/1871, Heidelberg, Tvl, oorl. 23/06/1941, Nylstroom, Tvl. d.v. Jacobus Petrus Bekker en Catharina Margaretha Meyer.

Nicolaas Jacobus Gerhardus was die seun van Jacobus van der Westhuizen en Cornelia Francina Magdalena Strydom.

FAMILYSEARCH

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1887.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1891.

Sy naam kom voor in hulle suster Hester Maria Catharina van der Westhuizen se sterfkennis van 1901.

Woon Kareefontein no. 838.