i.4. Jacobus Botha VAN DER WESTHUIZEN, geb. 27/08/1907, ged. 13/10/1907

i.4.  Jacobus Botha, geb. 27/08/1907, ged. 13/10/1907, Vosburg x 30/09/1935, Johannesburg, Tvl. met Jacomina Elizabeth VERMEULEN, geb. 1917.

Jacobus Botha was die seun van Jasper van der Westhuizen en Anna Aletta Botha.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1914.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945.