i.2. Jacobus Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 31/07/1891

i.2.  Jacobus Petrus, geb. 31/07/1891, oorl. 11/03/1954, Modimolle, Nylstroom  x 03/07/1917, Vereeniging, Heidelberg, Tvl. met Elizabeth Hendrika RAUTENBACH, geb. 04/11/1898, d.v. Gerhardus Christoffel Rauenbach en Susanna Johanna Fouche.

Jacobus Petrus was die seun van Nicolaas Jacobus Gerhardus van der Westhuizen en Hester Hendrina Bekker.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1940.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1941.

eGGSA library Gravestones in South Africa Limpopo Limpopo, MODIMOLLE / NYLSTROOM, Urban area Limpopo, MODIMOLLE, New cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Jacobus P., van der 1891-1954