i.3. Abraham Pieter Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/04/1894

i.3.  Abraham Pieter Jacobus, geb. 06/04/1894, Prins Albert x Jeanetta Sophia CARSTENS.

Abraham Pieter Jacobus was die seun van Frederik Adriaan van der Westhuizen en Anna Catharina Snyders.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1898.

Sy naam kom voor in hulle suster Elsie Jacoba van der Westhuizen se sterfkennis van 1918.

Woon Sutherland in 1918.