i.2. Anna Magdalena VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/07/1892, ged. 11/08/1892

i.2.  Anna Magdalena, geb. 28/07/1892, ged. 11/08/1892, Prins Albert .  

Anna Magdalena was die dogter van Frederik Adriaan van der Westhuizen en Anna Catharina Snyders.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1898.

Haar naam kom voor in hulle suster Elsie Jacoba van der Westhuizen se sterfkennis van 1918.

Woon Sutherland in 1918.