h.9. Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN

h.9.  Nicolaas

Nicolaas was die seun van Daniel Rudolf van der Westhuizen en Anna Maria Jacomina NN.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1944.