h.9. Johannes VAN DER WESTHUIZEN

h.9.  Johannes

Johannes was die seun van Jacobus Nicolaas van der Westhuizen en Adriana Josina Nel.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1944.