h.8. Elsie Hendrina VAN DER WESTHUIZEN

h.8.  Elsie Hendrina

Elsie Hendrina was die dogter van Jacobus Nicolaas van der Westhuizen en Adriana Josina Nel.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1944.