h.8. Matthys Johannes VAN DER WESTHUIZEN geb. 07/08/1894, ged. 30/12/1894

h.8.  Matthys Johannes (Johannes Matthys), geb. 07/08/1894, ged. 30/12/1894, Heidelberg, Tvl.

Matthys Johannes was die seun van Johannes Petrus van der Westhuizen en Maria Catharina Strydom.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1924.