g.3. Johannes Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb.16/12/1859, ged. 08/08/1860

g.3.  Johannes Petrus, geb.16/12/1859, ged. 08/08/1860, Potchefstroom, Tvl.,, oorl. 04/08/1946, Heidelberg, Tvl., begr. Dasville Nederduitsch Hervormde Kerk, begraafplaas, dist. Balfour  x 05/07/1880, Heidelberg, Tvl. met  Maria Catharina STRYDOM, geb. 18/12/1862, oorl. 17/03/1924, Beeslaagte, Heidelberg, Tvl.  begr. Dasville Nederduitsch Hervormde Kerk, begraafplaas, dist. Balfour , d.v. Marthinus Johannes Strydom en Johanna Cornelia Bekker.

Johannes Petrus was die seun van Jasper Petrus Cornelis van der Westhuizen en Maria Elizabeth Zacharya Meintjies.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1901.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1917.

Woon:  Beeslaagte, Heidelberg, Tvl.

eGGSA library Gravestones in South Africa Mpumalanga Mpumalanga, BALFOUR district, Rural (farm cemeteries) Mpumalanga, BALFOUR district, Dasville, Nederduitsch Hervormde Kerk, begraafplaas WESTHUIZEN Johannes Petrus, van der 1859-1946 & Maria Cathrina STRYDOM 1862-1924