h.10. Johan Adam VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/05/1891, ged. 12/07/1891

h.10.  Johan Adam, geb. 09/05/1891, ged. 12/07/1891, Calvinia x 30/09/1913, Johannesburg met Magdalena Susanna VAN NIEKERK, geb. 1899.

Johan Adam was die seun van Jan Jacob van der Westhuizen en Hester Susanna Cecilia Ludick.

Met hulle huwelik word hy beskryf as die 22 jarige jongman van 16de Straat, Vrededorp, Johannesburg en sy as die 14 jarige jongedogter van 16de Straat, Vrededorp, Johannesburg.