h.8. Petrus Johannes Sybrandt de Wit VAN DER WESTHUIZEN, geb. 21/02/1897, ged. 04//04/1897

h.8. Petrus Johannes Sybrandt de Wit, geb. 21/02/1897, ged. 04//04/1897, Noorder Paarl, oorl. 17/09/1898, Paarl.

Petrus Johannes Sybrandt de Wit was die seun van Petrus Johannes van der Westhuizen en Anna Elizabeth Uys.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1939 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1943 nie.