h.6. Maria Margaretha Bosman VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/06/1892, ged. 04/09/1892

h.6. Maria Margaretha Bosman, geb. 24/06/1892, ged. 04/09/1892, Noorder Paarl, oorl. 10/02/1893.

Maria Margaretha Bosman was die dogter van Petrus Johannes van der Westhuizen en Anna Elizabeth Uys.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1939 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1943 nie.