h.8. Burgert Daniel VAN DER WESTHUIZEN

h.8.  Burgert Daniel

Burgert Daniel was die seun van Daniel Stephanus van der Westhuizen en Elizabeth Susanna Johanna Lourens.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1906.