h.6. Daniel Rudolf VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/04/1903

h.6.  Daniel Rudolf, geb. 26/04/1903

Daniel Rudolf was die seun van Daniel Rudolf van der Westhuizen en Sophia Elizabeth Henrico.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1905.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1944.