Hendrika Christina was die dogter van Gert Johannes Jacobus van der Westhuizen en Hendrika Christina le Roux.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1908.
Haar naam kom voor in hulle oupa Gerrit Johannes Jacobus van der Westhuizen se sterfkennis van 1909.
Hulle is saam dood in 'n motorongeluk.
i.7.
Nicolaas ROOS, geb. 14/11/1932
Kinders:
i.1.
Hendrika Christina ROOS, geb. 25/06/1915 x Coertze
i.2.
Stephanus Daniel Adriaan ROOS, geb. 16/06/1916
i.3.
Gert Johannes Jacobus ROOS, geb. 28/09/1917
i.4.
Willem Jacobus ROOS, geb. 17/01/1919
i.5.
Johan Frederik Westhuizen ROOS, geb. 05/07/1922
i.6.
Catharina Maria ROOS, geb. 07/1927 x Koekemoer