Gert Johannes Jacobus was die seun van Gerrit Johannes Jacobus van der Westhuizen en Lea Barnard Bezuidenhout.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1909
Met hulle huwelik word hy beskryf as 'n 31 jarige jonkman van Waterkloof, dist Rustenburg en sy is 'n 24 jarige weduwee.
Beroep: Tabak boer
(https://www.geni.com/people/Hendrika-van-der-Westhuizen/6000000007434001903)