h.4. Anna Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN

h.4.  Anna Elizabeth

Anna Elizabeth was die dogter van Johannes Hendrik van der Westhuizen en Anna Elizabeth van Niekerk.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1913.