h.3. David Johannes VAN DER WESTHUIZEN

h.3. David Johannes x Johanna Magdalena NN.

David Johannes was die seun van Johannes Hendrik van der Westhuizen en Anna Elizabeth van Niekerk.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1913.