h.5. Johannes Paulus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1897

h.5.  Johannes Paulus, geb. 1897, Calvinia, oorl. 01/12/1947, Kapsevley, dist. Calvinia x 01/11/1926, Van Rhynsdorp met Gerendina Johanna Maria WIESE, geb. 1905, d.v. Nicolaas Jacobus Wiese en Hester Johanna Maria van Zyl..  Woon Kapsevley, dist. Calvinia.

Johannes Paulus was die seun van Johannes Paulus van der Westhuizen en Jannetjie Johanna Hendrina Kotze.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1936.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1946.