h.2. Theunis Gerhardus Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/06/1888, ged. 10/09/1888

h.2.  Theunis Gerhardus Nicolaas, geb. 22/06/1888, dist. Calvinia, ged. 10/09/1888, oorl. 07/03/1974, Vredendal, Wes-Kaap x 07/10/1918, Nieuwoudtville met Anna Catharina Johanna BRAND, geb. 18/10/1899, oorl. 25/02/1977, Vredendal, Wes-Kaap.

Theunis Gerhardus Nicolaas was die seun van Johannes Paulus van der Westhuizen en Jannetjie Johanna Hendrina Kotze.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1936.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1946.


eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, VREDENDAL, Urban area Western Cape, VREDENDAL, Main cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Theunis Gerhardus Nicolaas, van der 1888-1974 & Anna Catharina Johanna BRAND 1899-1977