h.3. Jacobus Abraham VAN DER WESTHUIZEN, geb. 01/08/1897

h.3.  Jacobus Abraham, geb. 01/08/1897, oorl. 24/04/1960, Strand, dist. Stellenbosch x 14/12/1935, Somerset Wes met Hester Helena NOLTE, geb. 25/07/1900, d.v. Jan Hendrik Nolte en Hester Helena Walters.

Jacobus Abraham was die seun van Hendrik Jacobus van der Westhuizen en Catharina Gertruida Wouterina van Aarde.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1918.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1937.

Woon Faganstraat, Strand volgens sy sterfkennis.