h.2. Anna Margaretha, geb.
24/03/1895, oorl. 30/07/1983 x 25/07/1916, Riebeek-Kasteel met Phillippus
Samuel POTGIETER, geb. 17/06/1883, Uitenhage, oorl. 24/10/1918, Hanover, s.v.
Phiippus Samuel Potgieter en Isabella Susanna Fourie xx 30/10/1919, Kaapstad
met Phillippus POTGIETER, geb. 1889 (geskei) xxx 13/02/1937, Stellenbosch met Andries Francois
DU TOIT, geb. 12/05/1899, oorl. 09/09/1988, s.v. Andries Francois du Toit en
Elizabeth Wilhelmina Roux.
Anna Margaretha was die dogter van Hendrik Jacobus van der Westhuizen en Catharina Gertruida Wouterina van Aarde.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1918. Sy was nog met Potgieter getroud.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1937. Sy was met du Toit getroud.
Met haar derde huwelik was hy ‘n 37 jarige jonkman van Brown Hills, Stellenbosch en sy ‘n 41
jarige geskeide van 34 Beach Road, Strand.
Kinders:
i.1. Catharina Isabella Susanna POTGIETER, geb. 1918
i.2. Anna Maria Magdalena Catharina POTGIETER, geb. 1921, oorl. 1993
i.3. Judith Margaretha POTGIETER, geb. 1924