h.2. Jan Jurie VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1890

h.2.  Jan Jurie, geb. 1890, Jakkalsput, Prieska, oorl. 18/02/1925, Brakfontein, dist. Hopetown.  Ongetroud.

Jan Jurie was die seun van Johannes Willem van der Westhuizen en Elsie Dorothea Loots.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1912.

Woon Grootmodderfontein, dist. Prieska.

Sy moeder, broers en susters word gelys in sy sterfkennis.