h.2. Anna Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/02/1888, ged. 20/05/1888

h.2.  Anna Maria, geb. 24/02/1888, ged. 20/05/1888, Britstown.

Anna Maria was die dogter van Johannes Willem van der Westhuizen en Elsie Dorothea Loots.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1912.

Haar naam kom voor in hulle broer Jan Jurie van der Westhuizen se sterfkennis van 1925.