Jacobus Marthinus was die seun van Daniel Rudolf van der Westhuizen en Sophia Elizabeth Henrico.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1905.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1944 nie.
Polisie konstabel.
Woon C/o S.A. Police, Willowmore KP.
Oorlede in die dorpsaal te Willowmore wat as
tydelike hospitaal gedien het.
Sy pa se
adres word as Klipdrift, P.O. Hamans Kraal, Tvl aangedui in sy sterfkennis.
Anglo Boere-oorlog:
Anglo Boere-oorlog:
|