h.18. Margaretha Sophia Gesina Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1906

h.18.  Margaretha Sophia Gesina Maria , geb. 1906 x 27/11/1923, Waterberg, Tvl. met Theodorus Louis LE ROUX, geb. 1903.

Margaretha Sophia Gesina Maria was die dogter van Jan Jacob van der Westhuizen en Margaretha Sophia Gesina Maria de Waal.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1943.