h.14. Dirk Bosman VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/11/1917

h.14.  Dirk Bosman, geb. 11/11/1917, oorl. 24/06/1966, Observatory, Kaapstad x 17/01/1948, Wellington met Sophia Maria LE ROUX, geb. 1929.

Dirk Bosman was die seun van Jacobus Johannes van der Westhuizen en Nellie Anna Catharina Sadie.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1927.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1927.