h.13. Adriaan Maynard VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/01/1915

h.13.  Adriaan Maynard, geb. 20/01/1915

Adriaan Maynard was die seun van Jacobus Johannes van der Westhuizen en Nellie Anna Catharina Sadie.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1927.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1927.