h.24. Maria Magdalena VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/03/1922

h.24.  Maria Magdalena, geb. 25/03/1922 x 16/11/1940, Johannesburg met Pieter Andries KRUGER, geb. 1917.

Maria Magdalena was die dogter van Jan Jacob van der Westhuizen en Margaretha Sophia Gesina Maria de Waal.


Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1943.