h.11. Emmerentia Fredrika VAN DER WESTHUIZEN

h.11.  Emmerentia Fredrika

Emmerentia Fredrika was die dogter van Daniel Stephanus van der Westhuizen en Elizabeth Susanna Johanna Lourens.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1906.