h.1. Gideon Christiaan Albertus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/04/1903, ged. 04/06/1903

h.1. Gideon Christiaan Albertus, geb. 06/04/1903, ged. 04/06/1903, Durbanville, oorl. 27/05/1974, Groote Schuur hospitaal x 10/09/1927, Durbanville met Catharina Aletta VAN NIEKERK, geb. 1905.

Gideon Christiaan Albertus was die seun van Gideon Christiaan Albertus van der Westhuizen en Maria Catharina Johanna de Wit.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1918.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1943.