g.8. Gerhardus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 01/06/1857
g.8. Gerhardus Johannes, geb. 01/06/1857, Victoria-Wes, oorl.
09/02/1920, Rooiputs, dist. Kenhardt. Ongetroud. Gerhardus Johannes was die seun van Johannes van der Westhuizen en Maria Magdalena Johanna Smit. Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1862.