g.6. Nicolaas Burgert VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/01/1855, ged. 18/02/1855

g.6.  Nicolaas Burgert, geb. 20/01/1855, ged. 18/02/1855, Victoria-Wes.

Nicolaas Burgert was die seun van Johannes van der Westhuizen en Maria Magdalena Johanna Smit.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1862.