g.6. Christiaan Rudolf VAN DER WESTHUIZEN, geb. 01/02/1874, ged. 19/04/1874

g.6.  Christiaan Rudolf, geb. 01/02/1874, ged. 19/04/1874, oorl. 10/11/1956, Prieska x 05/12/1892, Carnarvon met Elizabeth Cecilia Maria VAN ZYL, geb. 1874, Victoria Wes, oorl. 08/04/1952, Prieska

Christiaan Rudolf was die seun van Gysbert Johannes Nicolaas van der Westhuizen en Elizabeth Huybrecht van Zyl.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1889.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1914.

Met hulle huwelik was hy die 18 jarige veeboer van Buffelsbout en sy die 18 jarige jongdogter van Van Wykskloof.

Woon Victoriastraar, Prieska volgens haar sterfkennis.